2 Konings 9:11 AFR53

11 Daarop gaan Jehu uit na die dienaars van sy heer, en hulle sê vir hom: Gaan dit goed? Waarom het hierdie kranksinnige by u gekom? En hy antwoord hulle: Julle self ken die man en sy gepraat.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:11 in konteks