2 Konings 9:13 AFR53

13 Toe neem hulle gou elkeen sy kleed en lê dit onder hom somaar op die trappe neer; en hulle blaas op die ramshoring en sê: Jehu is koning!

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:13 in konteks