13 Mensekind, as ’n land teen My sondig deur troubreuk te begaan, en Ek my hand daarteen uitstrek en die staf van die brood daarvan verbreek en ’n hongersnood daarin stuur, en Ek daaruit mens en dier uitroei —
Lees volledige hoofstuk Eségiël 14
Kyk Eségiël 14:13 in konteks