8 Ek sal my aangesig rig teen dié man en hom tot ’n teken en ’n voorwerp van spot maak, en Ek sal hom uitroei uit die midde van my volk; en julle sal weet dat Ek die Here is.
Lees volledige hoofstuk Eségiël 14
Kyk Eségiël 14:8 in konteks