25 Tog sê julle: Die weg van die Here is nie reg nie. Hoor tog, o huis van Israel! Is mý weg nie reg nie? Is júlle weë nie onreg nie?
Lees volledige hoofstuk Eségiël 18
Kyk Eségiël 18:25 in konteks