7 daarom, kyk, Ek strek my hand teen jou uit en gee jou as buit vir die nasies, en Ek sal jou uitroei uit die volke en jou uit die lande verdelg; Ek sal jou vernietig, en jy sal weet dat Ek die Here is.
Lees volledige hoofstuk Eségiël 25
Kyk Eségiël 25:7 in konteks