Eségiël 27:11 AFR53

11 Die kinders van Arwad en jou leër was op jou mure rondom, en die Gammadiete was op jou torings; hul skilde het hulle aan jou mure rondom gehang; hulle het jou skoonheid volkome gemaak.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 27

Kyk Eségiël 27:11 in konteks