27 Maar as Ek met jou spreek, sal Ek jou mond open, en jy moet aan hulle sê: So spreek die Here Here. Wie hoor, laat hom hoor; en wie dit nalaat, laat hom dit nalaat; want hulle is ’n wederstrewige huis.
Lees volledige hoofstuk Eségiël 3
Kyk Eségiël 3:27 in konteks