29 Daar is Edom, sy konings en al sy vorste, wat ondanks hulle dapperheid neergelê is by die wat verslaan is deur die swaard; hulle lê by die onbesnedenes en by die wat in die kuil neergedaal het.
Lees volledige hoofstuk Eségiël 32
Kyk Eségiël 32:29 in konteks