Eségiël 38:15 AFR53

15 Dan sal jy kom uit jou woonplek, uit die agterhoeke van die Noorde, jy en baie volke saam met jou wat almal op perde ry, ’n groot menigte en ’n magtige leër;

Lees volledige hoofstuk Eségiël 38

Kyk Eségiël 38:15 in konteks