10 sodat hulle geen hout uit die veld sal dra of in die bosse sal kap nie, maar met die wapens vuur sal maak; en hulle sal plunder die wat hulle geplunder het, en berowe die wat hulle beroof het, spreek die Here Here.
Lees volledige hoofstuk Eségiël 39
Kyk Eségiël 39:10 in konteks