7 En daar was ’n muur wat buitekant ewewydig met die kamers geloop het, na die buitenste voorhof toe, vooraan die kamers, vyftig el lank.
Lees volledige hoofstuk Eségiël 42
Kyk Eségiël 42:7 in konteks