22 In die vier hoeke van die voorhof was daar afgeslote voorhowe, veertig el die lengte en dertig die breedte; al vier die hoekruimtes het dieselfde afmeting gehad.
Lees volledige hoofstuk Eségiël 46
Kyk Eségiël 46:22 in konteks