2 En kyk, ses manne kom met die pad van die Boonste Poort wat na die noorde toe lê, en elkeen met sy wapen in sy hand om mee te verbrysel; en onder hulle een man wat met linne bekleed was, met ’n skrywer se inkpot aan sy heupe; en hulle het gekom en vlak by die koperaltaar gaan staan.