29 En koningin Ester, die dogter van Abígail, en die Jood Mórdegai het met alle nadruk geskrywe om hierdie tweede brief oor die Purim krag te verleen.
Lees volledige hoofstuk Ester 9
Kyk Ester 9:29 in konteks