Jesaja 36:11 AFR53

11 Toe sê Éljakim en Sebna en Joa vir die rábsake: Praat tog met u dienaars Aramees, want ons verstaan dit; en moenie met ons Joods praat voor die ore van die manskappe wat op die muur is nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 36

Kyk Jesaja 36:11 in konteks