Jesaja 41:19 AFR53

19 Ek sal in die woestyn gee die seder, die akasia en die mirt en die wilde-olyfboom; Ek sal in die wildernis plant die sipres, die plataan en die denneboom, dié almal;

Lees volledige hoofstuk Jesaja 41

Kyk Jesaja 41:19 in konteks