22 En tog is dit ’n beroofde en geplunderde volk; hulle is almal gebonde in kerkers, verborge in gevangenisse; hulle het ’n buit geword sonder dat iemand red, ’n plundering sonder dat iemand sê: Gee terug!
Lees volledige hoofstuk Jesaja 42
Kyk Jesaja 42:22 in konteks