Jesaja 62:5 AFR53

5 Want soos ’n jonkman ’n jongedogter trou, so sal jou kinders jou trou; en soos die bruidegom bly is oor die bruid, sal jou God oor jou bly wees.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 62

Kyk Jesaja 62:5 in konteks