16 Ag, Here, sekerlik, ek is u kneg, ek is u kneg, die seun van u diensmaagd; U het my bande losgemaak.
17 Ek sal U ’n offer van danksegging bring en die Naam van die Here aanroep.
18 Ek sal my geloftes aan die Here betaal in die teenwoordigheid van sy ganse volk,
19 in die voorhowe van die huis van die Here, binne-in jou, o Jerusalem! Halleluja!