1 VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid.
2 Hoor my stem, o God, in my klagte; bewaar my lewe vir die skrik van die vyand.
3 Steek my weg vir die raad van die kwaaddoeners, vir die gewoel van die werkers van ongeregtigheid;
4 wat hulle tong skerp maak soos ’n swaard, hulle pyl rig — bitter woorde! —