15 Kyk, hy is in barensweë van onreg en is swanger van moeite; hy baar leuens.
16 Hy het ’n kuil gegrawe en dit uitgehol; maar hy het geval in die vangkuil wat hy gemaak het.
17 Die onheil wat hy gestig het, keer op sy hoof terug, en sy geweld kom op sy skedel neer.
18 Ek wil die Here loof na sy geregtigheid en die Naam van die Here, die Allerhoogste, psalmsing.