1 VIR die musiekleier; op die Gittiet. ’n Psalm van Dawid.
2 o Here, onse Here, hoe heerlik is u Naam op die ganse aarde! U wat u majesteit gelê het op die hemele.
3 Uit die mond van kinders en suiglinge het U sterkte gegrondves, om u teëstanders ontwil, om die vyand en wraakgierige stil te maak.
4 As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre wat U toeberei het —