1 ’n GEBED van Dawid. Here, neig u oor, verhoor my, want ek is ellendig en behoeftig.
2 Bewaar my siel, want ’n gunsgenoot is ek; U, my God, verlos u kneg wat op U vertrou.
3 Wees my genadig, o Here, want ek roep U aan die hele dag deur.
4 Verbly die siel van u kneg, want tot U, o Here, hef ek my siel op.