1 ’n LIED. ’n Psalm van die kinders van Korag. Vir die musiekleier; op die wysie van: „Máhalat leannot.” ’n Onderwysing van Heman, die Esrahiet.
2 Here, God van my heil, bedags roep ek, in die nag is dit voor U.
3 Laat my gebed voor u aangesig kom, neig u oor tot my smeking.
4 Want my siel is sat van teëspoede, en my lewe raak aan die doderyk.
5 Ek word gereken by die wat in die kuil neerdaal; ek het geword soos ’n man sonder krag,