31 Rehabeam is oorlede, en hy is begrawe in die familiegraf in die Dawidstad. Sy ma was Naäma, 'n Ammonitiese vrou. Sy seun Abia het hom as koning opgevolg.
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 14
Kyk 1 Konings 14:31 in konteks