8 Toe staan hy op en hy eet, en deur die krag van die kos kon hy veertig dae en veertig nagte lank loop tot by Horeb, die berg van God.
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 19
Kyk 1 Konings 19:8 in konteks