10 het hy sy seun Joram na koning Dawid toe gestuur. Hy moes hom sy groete oorbring en hom gelukwens met sy oorwinning oor Hadad-Eser, want Hadad-Eser het kort-kort vir Toï aangeval. Hy het allerlei artikels van goud, silwer en brons saamgestuur.
Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 18
Kyk 1 Kronieke 18:10 in konteks