1 Kronieke 22:10 AFR83

10 Hy sal vir my Naam 'n huis bou. Hy sal vir My 'n seun en Ek vir hom 'n vader wees. Ek sal die troon van sy koninklike heerskappy oor Israel altyd stewig laat staan.’

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:10 in konteks