9 Die eerste lot het op Josef, uit die nageslag van Asaf, geval; die tweede op Gedalja,
10 die derde op Sakkur,
11 die vierde op Seri,
12 die vyfde op Netanja,
13 die sesde op Bukkija,
14 die sewende op Asarela,
15 die agste op Jesaja,