7 God het hom gehelp teen die Filistyne, teen die Arabiere wat in Gur-Baäl gewoon het, en teen die Meüniete.
Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 26
Kyk 2 Kronieke 26:7 in konteks