36 Na sy dood het Samla geregeer. Hy was afkomstig uit Masreka.
37 Na sy dood het Saul geregeer. Hy was afkomstig uit Regobot-aan-die-Rivier.
38 Na sy dood het Baäl-Ganan seun van Akbor geregeer.
39 Na sy dood het Hadar in die stad Paü geregeer. Sy vrou was Mehetabel dogter van Matred, dogter van Me-Sahab.
40 Dit is die stamhoofde van Esau volgens hulle families en hulle woonplekke. Hulle was Timna, Alwa, Jetet,
41 Oholibama, Ela, Pinon,
42 Kenas, Teman, Mibsar,