1 'n Ruk nadat Josef in die tronk gesit is, het 'n skinker en 'n bakker van Egipte se koning verkeerd opgetree teenoor hulle koning.
2 Die farao het kwaad geword vir sy twee amptenare, die hoof van die skinkers en die hoof van die bakkers.
3 Hy het hulle in dieselfde tronk laat sit waarin Josef opgesluit was, in die gebou van die koninklike lyfwag.
4 Die hoof van die lyfwag het Josef vir hulle beskikbaar gestel: hy moes hulle bedien.Toe hulle al lank in die tronk was,