16 Hy het my gruisklip laat kou,my in die grond getrap.
17 Hy het alle rus van my af weggeneem;ek het al vergeet van voorspoed.
18 Ek het gedink dit is klaar met myen met my hoop op die Here.
19 Die gedagte aan my ellende en my vreemdelingskap is gal en gif vir my;
20 as ek daaroor nadink,draai my gedagtes vas.
21 Maar dít sal ek ter harte neemen om dié rede bly ek hoop:
22 deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie;daar is geen einde aan sy ontferming nie,