27 “'n Kalf of 'n skaaplam of 'n boklam wat aankom, moet 'n week lank by sy ma bly. Van die agste dag af is die diertjie aanneemlik as 'n offergawe aan die Here.
Lees volledige hoofstuk Levitikus 22
Kyk Levitikus 22:27 in konteks