13 Dié wat van Israel oorgebly het,sal nie onreg doen nieen nie lieg nie;daar sal uit hulle mond nie valsheid kom nie.Hulle sal 'n kudde wees wat wei en gaan lê en russonder dat iemand hulle skrikmaak.
Lees volledige hoofstuk Sefanja 3
Kyk Sefanja 3:13 in konteks