Lukas 18:13 ABA

13 “Maar die tollenaar het ver weg gaan staan. Hy wou nie opkyk na die hemel nie, want hy het gedink hy is nie goed genoeg nie. Hy het homself op die bors geslaan en gesê: ‘My God, ek is ’n sondaar. U moet asseblief jammer wees vir my en U moet my help.’ ”

Lees volledige hoofstuk Lukas 18

Kyk Lukas 18:13 in konteks