22 Al hierdie dinge het gebeur sodat dit waar kan word wat die Here gesê het. Die profeet het gesê:
23 “Die maagd sal swanger worden sy sal ’n seun kry.Hulle sal Hom Immanuel noem.”Immanuel beteken “God is by ons.”
24 Nadat Josef wakker geword het, het hy gedoen wat die engel van die Here vir hom gesê het. Hy het met Maria getrou.
25 Hy het nie by haar geslaap nie, hy het gewag tot nadat die seun gebore is. Josef het die seun Jesus genoem.