Matteus 23:24 ABA

24 Julle is blindes wat vir ander blindes wil wys waar hulle moet loop. Julle is soos mense wat water deur ’n doek gooi sodat hulle nie ’n klein muggie sal insluk nie, maar hulle sluk ’n kameel in.

Lees volledige hoofstuk Matteus 23

Kyk Matteus 23:24 in konteks