Matteus 27:1 ABA

1 Vroeg die volgende oggend het al die priesterleiers en die familieleiers van die volk planne gemaak teen Jesus om Hom dood te maak.

Lees volledige hoofstuk Matteus 27

Kyk Matteus 27:1 in konteks