Matteus 27:48 ABA

48 Een van hulle het dadelik gehardloop en ’n spons geneem en hy het dit vol suur wyn gemaak. Hy het dit op ’n dik riet gesit en vir Jesus probeer gee sodat Hy dit kon drink.

Lees volledige hoofstuk Matteus 27

Kyk Matteus 27:48 in konteks