33 Op die 15de dag van die agste maand het Jerobeam ’n offer gebring op die altaar wat hy in Bet-El laat bou het. Hy het self besluit dat die mense van Israel daardie dag moet feesvier.
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12
Kyk 1 Konings 12:33 in konteks