46 Toe Gusam sterf, het Hadad, die seun van Bedad, koning geword. Hadad het die Midianiete oorwin in die land Moab. Sy stad se naam was Awit.
47 Toe Hadad sterf, het Samla van die stad Masreka koning geword.
48 Toe Samla sterf, het Saul van die stad Regobot koning geword. Regobot was langs die rivier.
49 Toe Saul sterf, het Baäl-Ganan, die seun van Akbor, koning geword.
50 Nadat Baäl-Ganan gesterf het, het Hadad koning geword. Sy stad se naam was Paï. Hadar se vrou se naam was Mehetabel. Sy was die dogter van Matred en die kleindogter van Me-Sahab.
51 Nadat Hadad gesterf het, het stamhoofde in die land Edom regeer. Die stamhoofde was Timna, Alja, Jetet,
52 Oholibama, Ela, Pinon,