8 Gam se nageslag was die mense van die lande Kus, Egipte, Put en Kanaän.
9 Kus se nageslag was die mense van die lande Seba, Gawila, Sabta, Rama en Sabteka. Rama se nageslag was die mense van die lande Skeba en Dedan.
10 Kus het ook ’n seun Nimrod gehad. Hy het ’n baie sterk en belangrike man geword.
11 Die mense van Egipte was die voorvaders van die Ludeërs, die Anammers, die Lehabeërs, die Naftoagiete,
12 en die mense van die lande Patros, Kasluag en Kaftor. Die mense van Kasluag was die voorvaders van die Filistyne.
13 Die mense van Kanaän was die voorvaders van die mense van die lande Sidon en Het. Sidon was die oudste.
14 Die mense van Kanaän was ook die voorvaders van die Jebusiete, die Amoriete, die Girgasiete,