1 Kronieke 18:3 ABA

3 Dawid het na die Eufraat-rivier gegaan om sy gedenksteen weer regop te sit. Hy het vir Hadad-Eser seun van Regob oorwin. Hadad-Eser was die koning van die land Soba naby die stad Hamat.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 18

Kyk 1 Kronieke 18:3 in konteks