55 Die skrywersfamilies het in Jabes gewoon. Hulle was die families Tira, Sima en Soka. Hulle was Keniete, die nageslag van Gammat. Gammat was ook die voorvader van die Rekab-familie.
Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 2
Kyk 1 Kronieke 2:55 in konteks