1 Kronieke 27:4 ABA

4 Dodai van die stad Agoag was die hoof van die groep vir die tweede maand. Miklot was die hoof-offisier van sy groep, hulle was 24 000 manne.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 27

Kyk 1 Kronieke 27:4 in konteks