5 In Jerusalem is daar nog seuns van Dawid gebore: Die vier seuns Sima, Sobab, Natan en Salomo se ma was Bat-Sua dogter van Ammiël.
6-8 Dawid het nog nege seuns gehad: Jibgar, Elisama, Elifelet, Noga, Nefeg, Jafija, Elisama, Eljada en Elifelet.
9 Dawid het nog seuns gehad, sy byvroue het ook nog seuns vir hom gekry. Hy het ook ’n dogter Tamar gehad.
10 Die konings van die nageslag van Salomo was Rehabeam, Abia, Asa, Josafat,
11 Joram, Ahasia, Joas,
12 Amasia, Asarja, Jotam,
13 Agas, Hiskia, Manasse,