16 Die seuns van Levi was Gersom, Kehat en Merari.
17 Die name van die seuns van Gersom was Libni en Simi.
18 Die seuns van Kehat was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.
19 Die seuns van Merari was Magli en Musi.En hier is nou die families in die nageslag van Levi:
20 Die nageslag van Gersom was die families Libni, Jagat, Simma,
21 Joag, Iddo, Serag en Jeatrai.
22 Die nageslag van Kehat was die families Amminadab, Korag, Assir,