73 Ramot en Anem gegee, saam met die weiveld rondom die stede.
74 Die Aser-stam het die stede Masal, Abdon,
75 Gukok en Regob gegee, saam met die weiveld rondom die stede.
76 Die Naftali-stam het die stede Kedes in Galilea, Gammon en Kirjatajim gegee, saam met die weiveld rondom die stede.
77 Die Merari-families wat oorgebly het, het die stede Rimmono en Tabor gekry van die Sebulon-stam, saam met die weiveld rondom die stede.
78 Oorkant die Jordaan-rivier, oos van die rivier oorkant Jerigo, het die Ruben-stam die stad Beser in die woestyn gegee, en ook die stede Jahas,
79 Kedemot en Mefaät, saam met die weiveld rondom die stede.